AGENBACH DORPERS · PLAAS VREDA
Gebou vir die Kalahari.Geteel vir prestasie.
Funksionele Dorpergenetika met die bouvorm, aanpasbaarheid en produksievermoë om in kommersiële én stoetkuddes waarde te lewer.
Kalahari-aangepasGeselekteer vir ons omgewing
Funksionele tipeBouvorm wat produksie dien
Data met oordeelPrestasie én visuele seleksie

